Sy kom oor die berg

I sy kom oor die bergeen oggend vroegek sien haar in die spieëloor my skoueren wonder oor die lierin die wilgerboom’n oënskynlike onskuldige wolkin die fatsoen van ’n harpse kolk en draaiin die effe wind ongeërgvanuit die ooste waaidat die bokhorinkiesdie slymbos en snotrosiesin die vlei daarondersoos mense malleswaaisy kom en sy skommelhaar grys hare […]